Tuesday, July 21, 2015

Kaapstad, Geniet vertonings van die sang Groep, Sam en Calla

Waar gaan Sam en Call Julie Maand (2015) optree in Kaapstad (Cape Town)?
  • Woensdag 22ste @ Cheers Bothasig 8pm
  • Donderdag 23ste @ Casa Valdez SSW 8pm
  • Vrydag 24ste @ Teerpad Bellville 7pm
  • Saterdag 25ste @ Tulbagh Private Function
  • Sondag 26th @ Chellos Gordons Bay 7pm
Gaan geniet ook hul CD Bekendstellings/Uitreinkings Aand in die noordelike voorstede van Kaapstad(Plek Bellvile Civic sENTER).
  • Wanneer: 28 Julie 2015
  • Tyd: 19H00
  • Ingangs Gelde: R50 tot R150
  • Bespreekings: samandcalla@gmail.com
  • Of Skakel: 076 109 9618
  • Sluit in: lewendige vetoning deur Sam & Calla, Dans en Dansers.

Vakasie Pakkette na Thailand, Phuket vanaf Suid Afrika

Is U opsoek na n Vakansie Pakket na Thailand?
Wel hier is www.getawayafrica.com/www.africagetaway.co.za se nuuste 8 nagte (See Uitsig Patong Hotel) vakansie geleentheid met 4 ster hotel akkommodasie met ontbyt.
As u nie tevrede is met die vakansie offer:
Laat ons vriendelike vakansie konsultante dan n spesiale pakket met vlugte na Phuket en Hongkong aanmekaar sit, op die goedkoopste vlugte vanaf Kaapstad, Johannesburg, Durban lug-hawens of enige ander vetrek punt in Suid Afrika (sluit ook in vanaf die hele Afrika se lande soos Namibia, Botswana, Mosambiek, Zimbabwe, Tanzania, Kenya en meer.

If you've been waiting for a great special to Thailand, here it is! 8 Nights at 4 star hotel for under R10,000 per...
Posted by Thailand Holiday Specials from South Africa, SA on Wednesday, July 15, 2015

Persoon se Regte met Verkeers-Boetes in Suid Afrika (Speed-Fines)

Was jy Afgetrek of beboet deur ne Verkeers Konstable, hier volg die reels wat die verkeers-beampte moet volg, manier en voorskrifte die spoed-kanera opgestel moes gewees het en wat daaromtrent gedoen kan word indien jy n verkeersboete ontvang.(Rules according to a Speed Fine)

Jy móét weet: Die vereistes vir draagbare spoedkameras:Hieronder is ʼn paar wenke rondom die regulasies wat...
Posted by Tinus de Bruin on Thursday, June 11, 2015

German Beer makes you get Silly, Redicullous

Deutsch Bier macht Sie Albern, Redicullous erhalten.